VONKK 387 – Op Kersnag sal gelowiges

R0.00R10.00

Clear
SKU: VONKK 0385-1 Categories: , Tags: ,

Description

VONKK 387 – Op Kersnag sal gelowiges

 

  1.  

Op Kersnag sal gelowiges sing,

die eng’le het die nuus gebring.

Op Kersnag sal gelowiges sing,

die eng’le het die nuus gebring.

Die Jesuskind, ons Koning kom.

Halleluja! Ons Koning kom.

 

  1.  

Die mens is bly, die aarde kan juig,

ons wil met blydskap voor Hom buig.

Die mens is bly, die aarde kan juig,

ons wil met blydskap voor Hom buig.

Hy kom verlos, Hy maak ons vry.

Halleluja! Hy maak ons vry.

 

  1.  

Hy gee genade, Hy laat ons leef,

Hy maak ons heel en kom vergeef.

Hy gee genade, Hy laat ons leef,

Hy maak ons heel en kom vergeef.

Donker is weg, die Lig is hier.

Halleluja! Die Lig is hier.

 

 

Teks: On Christmas night all Christians sing – Luke Wadding 1684; Afrikaanse teks: Tertius Erasmus 2019 (Pro Deo)

Melodie: SUSSEX CAROL – tradisioneel Engels Orrelbegeleiding: Daleen Kruger 2019 (Pro Deo)

Kantoryverwerking: Daleen Kruger 2019 (Pro Deo)

Musikale verryking: Gerrit Jordaan 2019 ©

© Afrikaans teks, orrelbegeleiding, kantoryverwerking en musikale verryking: 2019 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)

© Melodie: Openbare besit

 

RUBRIEK:  Klassiek − Kersfees en Epifanie

 

Additional information

Bladmusiek

, , , , , ,

Author: Adele Lombaard

Share This Post On
468 ad