Therene Fourie – “Ek gee oor”

Dit is vir ons ’n lekker voorreg om ’n nuwe naam aan julle bekend te stel:  Therene Fourie.  Sy het ’n lied opgeneem met die titel “Ek gee oor”.

En raai-raai – wat kos hierdie fantastiese lied?  Gratis!  Jy kan dit vandag gratis aflaai en versprei dit so vêr moontlik.  Deel dit uit.  Epos dit vir jou kinders oorsee.  Laat waai.

Ek moedig weereens alle kunstenaars aan, stuur julle musiek vir ons ons wil dit graag vir julle bemark en versprei.

Author: Adele Lombaard

Share This Post On
468 ad